1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (1 votes, average: 5.00 out of 5)
読み込み中...

Piekniek Op Die Maan Harmonica Tab

Songwriter(s): No Information
Released:
Key: C
Harp Type: Diatonic
Skill: Beginner



Piekniek Op Die Maan Harmonica Tab


-4 5 5 -5 5 -4 4
Ek gooi ‘n klippie teen jou ruit
4 5 -4 4 -4 4 -4 -4 4
en kyk hoe jy deur jou gordyne loer
4 -4 -4 5 -4 -4
En ek het klaar besluit
-4 4 5 -4 4
ek gaan jou ontvoer
4 -4 5 -4 4
En as jy wonder
-4 -5 -4 4
waarheen ons gaan
4 -4 -4 5 -4
Vanaand skiet ek jou
4 4 4 5 -4 5 4
vir ‘n piekniek op die maan
-4 4 4 -4 5 4
Wolk is ons kombersie
-4 -4 5 -4 4 5
ons piekniek op die maan
4 4 4 -4 5 4
die aandster is ons kersie
-4 4 4 5 -4 5 4
ons hou piekniek op die maan
4 -4 5 -5 5 -4
Ek sien hoe jy besluit
-4 5 -4 4 -44 -4 4
terwyl jy maak asof jy leer
5 -5 5 -5 -4 4
En die onsekerheid
4 -4 4 -4 -4 4
want daar’s alles wat jou keer
-4 5 5 -4 -4
Maar ek weet jy het
-4 5 5 -5 5 4
klaar jou pajamas aan
4 -4 4 -5 -4 4
Maar vanaand skiet ek jou
4 5 -4 4 -4 4
vir ‘n piekniek op die maan
-4 4 4 -4 5 4
Wolk is ons kombersie
4 5 -4 4 -4 5
ons piekniek op die maan
4 4 4 -4 5 4
die aandster is ons kersie
-4 4 5 -4 4 -4 5
ons hou piekniek op die maan
4 -4 4 -4 -4 4
Jou asem maak wasem
-4 -4 4
teen die glas
-4 -4 -4 4 4 -4
en jy kyk na my spore
-4 -4 -4 4 4 -4
in die dou op die gras
-4 5 -4 -4
so los net als
-4 5 -4 -4
en los jou tas
5 -5 6 -6
en kom net saam
4 4 4 -4 5 4
Wolk is ons kombersie
4 5 -4 4 -4 5
ons piekniek op die maan
4 4 4 -4 5 4
die aandster is ons kersie
-4 4 5 -4 4 -4 5
ons hou piekniek op die maan
4 4 4 -4 5 4
wolk is ons kombersie
-4 4 5 -4 -4 -4 4
ons hou piekniek op die maan…


Piekniek Op Die Maan Lyrics




Download Piekniek Op Die Maan Sheet


Piekniek Op Die Maan Harmonica Tab





メールアドレスが公開されることはありません。 が付いている欄は必須項目です

ADVERTISEMENT